Surtie Inheritance Scam

Solank u wat glo dis 'n scam sal dit vir u 'n scam bly. My sources is betroubaar en glo my daar sal binnekort notifications deurkom vir ons wat wagtend is. Niks met religious organizations te doen nie, so ek noem maar net.

Net omdat jy nie die realitiet wil sien nie, verander nie die realitiet nie.

(neem daar aan jy trol nie of lieg nie)
 
Watse vrae, dom vrae? Ek weet wat ek weet, ek het ie nodig om jou vrae te beantwoord nie. As jy deel is van die sogenaamde "scam" sal jy nie op die aanval gewees het nie. Fokus op jouself
 
Watse vrae, dom vrae? Ek weet wat ek weet, ek het ie nodig om jou vrae te beantwoord nie. As jy deel is van die sogenaamde "scam" sal jy nie op die aanval gewees het nie. Fokus op jouself

Dit is 'n doodeenvoudige vraag, wat is die sogenaamde perke, jy is die een wat gesê het hy moet binne in sy perke bly, of het jou opmerking geen substansie of betekenis gehad nie want jy weet self nie wat die sogenaamde perke is nie?
 
Verstaan jy dan nie wat is perke nie? Ek het niks meer om vir jou te sê nie so hou maar jou sêgoed vir jouself.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X