plainboy23
Well-Known Member
Moet net nie persoonlik kom raaki bly in jou perke
South Africa’s biggest forum. Discuss, discover, and connect with thousands of members.
**** off cloneMoet net nie persoonlik kom raaki bly in jou perke
Something of nothing, which is still.... Nothing.Anything? Nothing? Something?
Think you meantSomething of nothing, which is still.... Nothing.
Moet net nie persoonlik kom raaki bly in jou perke
Solank u wat glo dis 'n scam sal dit vir u 'n scam bly. My sources is betroubaar en glo my daar sal binnekort notifications deurkom vir ons wat wagtend is. Niks met religious organizations te doen nie, so ek noem maar net.
*veronderstelEn wat is sy perke veranderstel om te wees? Wat is jou perke behalwe om te trol of te lieg?

Ons het nie jul negatiwiteit nodig nie kry 'n ander speelplek...![]()

Watse vrae, dom vrae? Ek weet wat ek weet, ek het ie nodig om jou vrae te beantwoord nie. As jy deel is van die sogenaamde "scam" sal jy nie op die aanval gewees het nie. Fokus op jouself![]()
Verstaan jy dan nie wat is perke nie? Ek het niks meer om vir jou te sê nie so hou maar jou sêgoed vir jouself.
Shhh child adults talkingVerstaan jy dan nie wat is perke nie? Ek het niks meer om vir jou te sê nie so hou maar jou sêgoed vir jouself.
Quiet downKan julle nou OPHOU asb nee ah!