Hi
My vriend se fibre gaan glo live vandag, maar vox se router nog nie gekom nie.
Ek het n tenda ac10 wat solank wil gebruik....is daar settings wat gestel moet word in router of hoe werk dit? As iemand dalk kan se watse settings gestel moet word asb.
Dankie