Moeg vir Iburst Call Centre!!

Carmenv

New Member
Joined
Jan 9, 2010
Messages
1
Reaction score
0
Location
Hartbeespoort South Africa
Ons trek aan die einde van Januarie na 'n plaas toe en ek weet nie eers of daar opvangs is vir Iburst nie. So probeer ek nou al 'n week lank (met hope emails en foonoproepe wat net nie geantwoord word nie) uitvind wat doen mens as jy trek en jy het 'n desktop wireless connection. Maar gelukkig het hulle geen bank besonderhede van my nie en betaal ek met internet hulle op 'n maandelikse basis, geen debietorder vir hulle nie!!

Wonder of ek nie maar moet kanselleer en iets anders moet probeer nie??
 
Carmenv,
Jammer vir jou slegte ervaring met ons Call Centre. Dit is moentlik om self jou opvangs uittevind deur hierdie webwerf te besoek: http://coverage.iburst.co.za/
Anders PM vir my jou foonnoomer en ek sal reel dat iemand vir jou s***el.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X