Ekhaatvensters
Executive Member
So um.. julle is die Wat Kyk Jy crew?
Ek dink julle Krugersdorp mense se spoed is nogal abnormaal, maar daar is geen standaard spoed vir iBurst, hang alles af... van baie goed.
Julle's gelukkig en die mense wat kla moes eerder ADSL gekies het. Of dinge begin vir hulle skeef loop as die basestation overcrowded raak.