Nice improvement

So um.. julle is die Wat Kyk Jy crew?

Ek dink julle Krugersdorp mense se spoed is nogal abnormaal, maar daar is geen standaard spoed vir iBurst, hang alles af... van baie goed.

Julle's gelukkig en die mense wat kla moes eerder ADSL gekies het. Of dinge begin vir hulle skeef loop as die basestation overcrowded raak.
 
Hehe, ja ons is die Wat Kyk Jy crew. Nogal lekker, eintlik.

Wel, ek's bly dat ons so gelukkig is, dit gee my al hoe meer rede om by iBurst te bly! Of die spoed nou abnormaal is of nie is ek happy!
 
Dis 'n kwessie van nommers

Wag 'n bietie. Ons moet weer gesels oor ses maande. Die hoeveelheid gebruikers op jou BS is wat die spoed sal en gaan bepaal.

Die datum sal die 15de Augustus wees. Ek kyk uit daarna.
 
Wag 'n bietie. Ons moet weer gesels oor ses maande. Die hoeveelheid gebruikers op jou BS is wat die spoed sal en gaan bepaal.

Die datum sal die 15de Augustus wees. Ek kyk uit daarna.

Haha, ons sal moet sien. Maar op die oomblik is daar niks om hulle te beperk, so die spoed kan wel oor die 1mb max wees, 1.7mb klink tog 'n bietjie hoog.

Onthou pety BS's raak amper nooit overloaded, hoe groot is die teikenmark vir broadband in Krugersdorp? (Sorry, ken nie my JHB dorpies :p)
 
Melkweg - Cleavage
Die meisie het 'n k4k lekker melkweg gehad!

lho! Nice om te sien die sait is uiteindelik weer ge-update.
 
Wel, as die base station vir ons meer as 1Mbps gee, YAY!

Teikenmark vir broadband in Krugersdorp, wel moeilik om te sĂŞ. Ek weet net dat van die mense wat ek ken, gebruik net 1 persoon ADSL en hulle gaan oorgaan iBurst toe aan die einde van die maand.

Maar nou ja, ons kry 1.7Mbps (as ek dit reg verstaan) so selfs al kom nog mense by gaan ons spoed nogsteeds lekker wees. Ek weet van 'n hele paar mense met iBurst in Kenmare.

Um, ek het 'n ruk terug gehoor dat iemand sĂŞ daar is 2 base stations in Kenmare. Dit kan dalk verduidelik hoekom ons so lekker spoed kry? Ons connect dalk na die een met min/geen traffic toe? Help my met die een, ek is nie werklik technically gifted nie...
 
Genade, dat ons sulke royalty soos die WKJ manne hier het.:cool: Gaan loer bietjie in hierdie garing: http://mybroadband.co.za/vb/showthread.php?t=44713 ... Die ouens daar sal dit baie geniet :D

Ons royalty sal nooit so laag gaan as om in daardie garing te gaan gesels nie;)

Ja ag, ons sal op 'n stadium 'n paar spanners in the works daar gaan gooi, ons het die neiging om 'n garing geheel en al op te %#^!:D

Net sover ek en ID10T op die forums, die ander ouens sal ons op 'n stadium join. Hulle is so 'n bietjie stadig...

Maar ek's bly mense weet van ons:cool:
 
iBurst is beter as ADSL

Hallo Beanie (en die res van julle)

Ek kan nie die punt daarin sien om te sĂŞ dat ADSL beters is as iBurst nie.
iBurst het so nou en dan dalk 'n hoër ping in Online games, maar dis nog steeds playable, en met iBurst saam is jy nie deel van Telkom se Monopoly nie. Sodra telkom 'n fout het op hul servers, vat dit ten minste 'n week om dit weer reg te kry, waar iBurst binne die volgende dag weer up and going is. Customer support by iBurst is BAIE beter as Telkom sin (Kyk net hoe lank sit Telkom jou op hold).

Ek sou veel eerder iBurst gevat het, maar my pa insist op ADSL.
 
Dit hang rerig af Midget, as jy 'n goeie connection kan kry, en jy is oraait met jou 3 gigs per maand, dan kan iBurst wel beter as ADSL wees.

Maar pety mense se iBurst sein of net die basestation, ten spyte van sein, kan groot probleme maak...

Maar oor customer service stem ek, en vir online gaming het iBurst 'n slegter naam as wat hy verdien.
 
Last edited:
My hemel Midget het jy uitgefigure hoe om dit te doen? WOW! Welkom in die beskawing ;)

Wel, dit behoort vir jou iets te sĂŞ as die ou met ADSL sĂŞ dat iBurst beter is, ne?
 
My hemel Midget het jy uitgefigure hoe om dit te doen? WOW! Welkom in die beskawing ;)

Wel, dit behoort vir jou iets te sĂŞ as die ou met ADSL sĂŞ dat iBurst beter is, ne?

Ja Beanie ek het uiteindelik ;)

Anyway, ek probeer nog hard om my pa te ooreed om oor te gaan iBurst toe, sal seker nog so 2 maande se probleme vat, en hopeliks sal hy dan die lig sien....Hou maar duim vas
 
Sal maar vir jou duim vas hou. Hy behoort ook na Kenmare toe te connect, dink julle ander dat hy ook sulke spoed soos ons sal kry?
 
I think I pushed an Afrikaans button. How do I make this thread go back to English? :D
 
I think I pushed the really poor (slang) Afrikaans button, how do I get back to English or good and pure Afrikaans?
 
Last edited:
/joke on

fudzy en wie.is.michael, julle ma's se e-posse :D :D

/joke off

Sorry guys, guess we got a bit carried away there ...
 
They have kick-ass speed in Krugersdorp
One wants to change from ADSL to iBurst, but his dad won't let them
They are wondering if they will still have said kick-ass speeds if said possible ADSL cancellation hop on the tower as well.

Ok, not 30 words, but I nice summary nonetheless :D
 
They have kick-ass speed in Krugersdorp
One wants to change from ADSL to iBurst, but his dad won't let them
They are wondering if they will still have said kick-ass speeds if said possible ADSL cancellation hop on the tower as well.

Ok, not 30 words, but I nice summary nonetheless :D

I don't think they were worried about 1 more person.. but actually I think Mze said himself about waiting 6 months for a big increase in users to possibly slow down the tower..
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X