PTAWUG is nie n besigheid nie.
PTAWUG is n community netwerk, dit is die COMMUNITY (elke user) se verantwoordelikheid om die netwerk uit te brei, links te upgrade, stabiel te maak.
As mense ongelukkig is, moet hulle iets daaromtrent DOEN en nie sit en wag dat iemand anders dit doen nie.
PTAWUG word nie op 'n besigheidsmodel geoperate nie, omdat dit dit nie besigheid is nie.
En die kommunikasie - daar is IRC en daar is die wiki, alle nodige info is daar op, mense moet net lees, wat moet 'n mens meer doen om info by users uit te kry, dit is tog hulle verantwoordelikheid om te lees.
"victimized or identified as moaners." - really, geviktimiseer ? lol.
30-50, waar kom jy aan daai nommer ?
Die users wat unhappy is met die performance is welkom om nog highsites op die kruine van die rante te soek sodat ons nog links (veral uit die Moot area) kan opsit.
Performance degredation : daar kom baie nuwe users, highsites hou nie by nie. Ek challenge al die users om nuwe locations te soek vir sites en te donate daarvoor, om oor te gaan tot fisiese aksie. Hulle is ook welkom om betrokke te raak by die administrasie - as hulle weet wat hulle doen. Daar is 'n highsite planning page op die wiki met al die planne op, users kan daar byvoeg, comment, etc.
Dit help absoluut niks om net ander mense te blameer vir die problem nie, enigste manier om die wug te verbeter is nog highsites, beter links, meer sectors, dit gaan nie gebeur as mense net op hulle gatte sit en kla nie.