MTN Uncapped Lite

Yea well they can watch my gaming :D
 
Goeie f...! Vir daai klas geld kan hulle maar ons 500-750kbps terugbring! By the way...hoe is jou spoed nou...myne is amper weer 500kbps. Miskien keer ons spoed nou weer terug na normaal :D

Good grief, no wonder MTN's customer service is so pathetic. They are making so much money that they obviously couldn't care less about Uncapped Lite customers complaining about speed... Why would they? They are practically swimming in money! That's why these f#ckers give answers like "when throttled, it can be anything from 0Kbps to 256Kbps".

http://mybroadband.co.za/news/cellular/71906-mtn-generated-r135-billion-revenue-in-2012.html
 
Goeie f...! Vir daai klas geld kan hulle maar ons 500-750kbps terugbring! By the way...hoe is jou spoed nou...myne is amper weer 500kbps. Miskien keer ons spoed nou weer terug na normaal :D

sjoe dit klink lekker,Ekt n weird probleem met my mtn( dis nou nie uncap nie)Ek kan vir so 3ure op lyn wees maar daarna as ek website load, load dit net nie helfte van die site.As ek game begin ek lag dan moet ek pc restart vir n nuwe IP dan werk als weer vir 3ure
 
Ek hoor jou, MTN kan maar gerus die spoed meer maak met die klas van geld wat hulle maak!!!

Nee wat Maddie, myne is maar nog kakkerig...

Internasionaal:

Test conducted on 3/13/2013 9:44:43 AM

Download Speed: 212 kbps (26.5 KB/sec transfer rate)
Upload Speed: 217 kbps (27.1 KB/sec transfer rate)
Latency: 339 ms

Nasionaal:

Test conducted on 3/13/2013 9:48:01 AM

Download Speed: 200 kbps (25 KB/sec transfer rate)
Upload Speed: 231 kbps (28.9 KB/sec transfer rate)
Latency: 73 ms

Wel, as die spoed net konstant 200Kpbs+ wil bly is ek nogsteeds happy. Dit is as dit hier by 100 en onder draai dat ek be*** raak!!!
 
Ag neeee man!!! Myne wissel ook soos joune tot 500kbps, nooit konstant nie. Ek werk maar net deesdae op die stokkie..Gaming ens is so uit soos koekies!

hahaha! Ja dit suck lelik om so te sukkel!!! Miskien spring jou 3g bietjie rond...3g lyn raak te warm :D

sjoe dit klink lekker,Ekt n weird probleem met my mtn( dis nou nie uncap nie)Ek kan vir so 3ure op lyn wees maar daarna as ek website load, load dit net nie helfte van die site.As ek game begin ek lag dan moet ek pc restart vir n nuwe IP dan werk als weer vir 3ure
 
hahaha! Ja dit suck lelik om so te sukkel!!! Miskien spring jou 3g bietjie rond...3g lyn raak te warm :D

stacraft 2 sal ok wees ek dink dis glad nie erg op die spoed nie
 
Ag neeee man!!! Myne wissel ook soos joune tot 500kbps, nooit konstant nie. Ek werk maar net deesdae op die stokkie..Gaming ens is so uit soos koekies!

Myne is tussen so 80 (op slegte dae) tot so 250 (op goeie dae)...

Ek het nou Sondag wat verby is online ge-game met die throttled spoed (dit was so tussen 150 en 200) en dinge het verbasend vlot verloop...
 
Ja, ek glo iets soos StarCraft 2 sal sonder enige probleme met die throttled spoed online gespeel kan word.

Dink ek gaan dit maar kry want die updates van games is net teerg om DATA tekoop.
 
Last edited:

Ek hoor jou! Game updates kan 'n b#tch wees as mens nie data het nie en soos jy tereg uitwys is pre-paid data redelik duur. Ek het al, onder andere, menigte game updates gedoen vandat en Uncapped Lite gekry het. Werk fine.
 
Last edited:
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X