MultiChoice takes on illegal streaming sites

Ek bewe in my broek! Monochoice, eks onskuldig... Ek is verskriklik arm, kan nie R800 vir twee maande betaal nie, net vir die RWC... Ek het ook nie geld om in 'n oorvol kroeg te sit om die rugby te kyk nie. Daar is nie rugby sonder bier nie! R800 is my salaris vir die maand, en my eksvrou vat die helfde van my geld om vir my 1-jarige kind te sorg.

Ek sal eerder maar in die donker sit, met loadshedding, en maar die lewendige telling volg op my Swartbessie van 2015..

Dit is die meeste mense se dilemmas, hulle HET nie R800 vir TWEE maande se Premium DSTV nie, net vir die Rugby? Julle kan maar gaan sterf in 'n vlak graf.

Multichoice, julle behoort julle te skaam, deurdat julle eksklusiewe toegang het, en julle vir SABC sommige "games" moet sublisensieër teen 'n helse hoë premie? Eks jammer, maar dit is nie aanvaarbaar nie.

RugbyPass en ITV het iets reggekry wat julle NOG nooit kon regkry nie.

Die RWC is een van die land se hoogtepunte, buiten al die ander negatiewe goed wat aangaan in die land, en julle maak dit verskriklik moeilik vir Suid-Afrikaners om die spel te kyk, wat ons depressief maak.

Sies, Multichoice. Iemand gaan julle dagvaar, en dit gaan nie 'n maklike hofsaak wees nie.
 
Daarsy. Vertel hulle.
 
There seems to be a hint of desperation from the MC side, a monopoly company trying to force citizens of SA to pay to watch the national rugby team play in the world cup, sad, if anything MC are the criminals absolutely shocking, for the record not interested in the world cup for this very reason. Again MC not living up to there name , NO CHOICE
 
You know you can watch all the national team games on SABC 2 right?
 
Stop thieving! Just because the ANC are thieves, does not mean you can also thief. Why are you people robbing the rugby players?
 
  • Like
Reactions: OCP
While away from home on the job, trying in vain to log into the SABC+ app 30 mins into the game, a client invited me to watch the Rugby on his IPTV account on his tablet.
It streamed beautifully. No buffering.
I may soon become an IPTV convert.
I refuse to pay DSTV's extortionate subs, and couldn't be bothered with effing-around with SABC's broken app.

I'll be happy to say goodbye to DSTV for good at the end of this month.
I'm sick of being ripped off by SA monopolies and government incompetence.
 
Last edited:
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X