CellC R50 special

The_Unbeliever

Honorary Master
Joined
Apr 19, 2005
Messages
103,196
Hey

I was under the impression the R50 special (50 SMS, 50 mins airtime and 500Mb data) would last until you've used it up.

So I bought the bundle, and loaded it up on my phone. The confirmation SMS duly arrived, telling me that I've got 50 CellC to CellC minutes, 50 SMS'es and 500Mb data - to use before Sunday midnight.

Is there any fine print on said advert which says how long the data bundle/SMS'es/airtime will last?

:(

TIA

Ook
 
elf_lord_ZC5

Honorary Master
Joined
Jan 3, 2010
Messages
12,213
Like it says, it lasts until midnight, Sunday, even if you load it at 23:50, Sunday evening, you got 10 minutes to use it ...
 
Mercury12

Expert Member
Joined
Jan 11, 2008
Messages
1,585
How do you check the remaining balance on the 50 minutes cellc-cellc. I cant seem to pick it up on the normal balance enquiry number
 
badass

Well-Known Member
Joined
Jan 27, 2009
Messages
321
How do you check the remaining balance on the 50 minutes cellc-cellc. I cant seem to pick it up on the normal balance enquiry number

I use *101* I get SMS with all the balances

Sent from my HTC Desire using MyBroadband Android App
 
|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
I thought it was common knowledge that is lasts until Sunday? :p
 
The_Unbeliever

Honorary Master
Joined
Apr 19, 2005
Messages
103,196
I thought it was common knowledge that is lasts until Sunday? :p

Maar waar sien mens dit? Ek meen jy ry op die hoofweg verby die groot advertensie bord wat se R50 = 50 minute + 50 SMS + 500Mb

Jy het nie tyd om die fynskrif te lees nie, tensy jy 'n ongeluk wil veroorsaak...
 
|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
Maar waar sien mens dit? Ek meen jy ry op die hoofweg verby die groot advertensie bord wat se R50 = 50 minute + 50 SMS + 500Mb

Jy het nie tyd om die fynskrif te lees nie, tensy jy 'n ongeluk wil veroorsaak...

Okay. Ek het dit gesien op die Televisie. Hulle praat in die advertensie en noem dat dit van Maandag tot Sondag is.

Ek dink dit was op die eerste lot smse ook, toe ek aan die begin dit begin gebruik het.
 
The_Unbeliever

Honorary Master
Joined
Apr 19, 2005
Messages
103,196
Okay. Ek het dit gesien op die Televisie. Hulle praat in die advertensie en noem dat dit van Maandag tot Sondag is.

Ek dink dit was op die eerste lot smse ook, toe ek aan die begin dit begin gebruik het.

Meh.

Darem nou iets geleer. Gelukkig is dit darem net R50 en nie R200 of so nie :eek:

Dankie
 
|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
Meh.

Darem nou iets geleer. Gelukkig is dit darem net R50 en nie R200 of so nie :eek:

Dankie

Die lekker ding is oom het nou klaar die R50 vir die week opgesit. So as oom se Data klaar is en oom laai nog R10 dan kry oom 100Mb by en 10 smse. Dit kan bymekaar optel tot nog 'n 500Mb. Jy kan net 1Gb per week so laai.

So as oom R15 na die R50 opsit kry oom 150Mb, R20, 200Mb ens. tot met 1Gb totaal vir die week.
 
ld13

Honorary Master
Joined
Oct 28, 2005
Messages
12,998
I don't get these kind of 'specials'. There is no incentive for me to load airtime on any other day than a Monday. Stupid idiote eksê.
 
Ok... sê maar ek gebruik nou 120Mb, en het 380Mb oor...

So as ek nou Sondag so R10 se data opsit net voor 23:59:59 kan ek die afsnydatum uitstel na volgende Sondag toe sonder om enige data bundles te verloor?
 
|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
I don't get these kind of 'specials'. There is no incentive for me to load airtime on any other day than a Monday. Stupid idiote eksê.

I get it. My 2Gb was finished over the weekend and by loading R50 I have at least 500Mb to use this week, use my airtime of R50 next week and so on. It saves a lot of money in comparison to buying a data bundle.
 
|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
Ok... sê maar ek gebruik nou 120Mb, en het 380Mb oor...

So as ek nou Sondag so R10 se data opsit net voor 23:59:59 kan ek die afsnydatum uitstel na volgende Sondag toe sonder om enige data bundles te verloor?

Nee oom. Die Data is net geldig van Maandag tot Sondag. As oom die 380Mb nie gebruik nie, of R10 (100Mb) bysit gaan oom dit heeltemal verloor.

Dit moet gebruik word deur die week tot Sondag middernag. Die Rand waarde van die Airtime bly nog op die SimCard. So as oom R50 gelaai het en die data is verstryk, dan het oom nog R50 op die sim om te gebruik as data.
 
The_Unbeliever

Honorary Master
Joined
Apr 19, 2005
Messages
103,196
Nee oom. Die Data is net geldig van Maandag tot Sondag. As oom die 380Mb nie gebruik nie, of R10 (100Mb) bysit gaan oom dit heeltemal verloor.

Dit moet gebruik word deur die week tot Sondag middernag. Die Rand waarde van die Airtime bly nog op die SimCard. So as oom R50 gelaai het en die data is verstryk, dan het oom nog R50 op die sim om te gebruik as data.

So ek kan dit weer "convert" na data toe? :confused:

Skuus as ek stupid vrae vra... maar daar is altyd 'n eerste keer :D :D :D
 
|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
So ek kan dit weer "convert" na data toe? :confused:

Skuus as ek stupid vrae vra... maar daar is altyd 'n eerste keer :D :D :D

Ja Oom kan, maar tot met R150 is dit goedkoper op CellC om die Airtime te laat loop en nie 'n Data Bundle te koop nie. Die R per meg is duurder op 'n data bundle aswat Jy net die airtime gebruik.

So die antwoord is Ja :)
 
ld13

Honorary Master
Joined
Oct 28, 2005
Messages
12,998
I get it. It saves a lot of money in comparison to buying a data bundle.

Janee t3raside, maar my gebruik is baie laer - I'd have to have stuff queued up to download and all that before I'd even consider loading up R50 on eg. a Saturday afternoon. Looking at my usage pattern I'd rather wait till the Monday to load that R50 so that I can have a whole week to use my 500MB.

So ek kan dit weer "convert" na data toe?

Janee, jy kan dit gebruik soos gewone airtime.
 
|tera|

Master of Messengers
Joined
Mar 31, 2006
Messages
25,906
Janee t3raside, maar my gebruik is baie laer - I'd have to have stuff queued up to download and all that before I'd even consider loading up R50 on eg. a Saturday afternoon. Looking at my usage pattern I'd rather wait till the Monday to load that R50 so that I can have a whole week to use my 500MB.
.

Definitely. I agree. I'd rather load it on Monday as well. Just depends if I have to download anything :D
 
Top