TopTV adds Afrikaans channel ASTV

Dis mos nou goeie nuus.

Ek sien die Glam Guru is op hulle website...
Wonder daaroor.

Since ASTV is a FTA channel.
Is there a way to watch it on DStv?
 
iirc this channel WAS on dstv actually (initially)

.....unless I have this channel confused with another one

I can't recall it ever being on? It's always been kyknet which was Mnets own channel hasn't it?
 
Well hopefully they put on some Afrikaans comedy. Who said that this is a Free To Air channel? Regardless this channel should hold some appeal to some people.
 
Dis mos nou goeie nuus.

Ek sien die Glam Guru is op hulle website...
Wonder daaroor.

Since ASTV is a FTA channel.
Is there a way to watch it on DStv?

Could remember people talking about a Afrikaans channel under one of the other free bouquets Dstv offers, never seen it myself.
 
Well it's not a bad choice. But at one stage could people not get this as an FTA channel on their DStv decoders?
 
They still can. It is broadcast by Sentech, so the DStv non-HD decoders can pick it up on the "Public Bouquet". I saw it on the weekend.
 
ASTV is a FTA channel on dstv, but the quality is not soo good since they run at 2mbps, compared to normal dstv/toptv at 6mbps.

I believe it is one of the reasons they moved over to toptv.

Looking forward to this channel i must say (can only say why in a few months)
 
TOPTV ASTV

Ek kry nie op die oomblik 'n skedule van die programme wat aangebied gaan word op ASTV nie.

Ek wil weet of programme soos "Boer soek 'n vrou" op TOP TV gaan verskyn. Ons wil nie DSTV koop nie, omdat dit te duur is, dus oorweeg ons op die oomblik TOP TV, maar dit sal afhang of hulle baie wan die programme wat op KWELA aangebied word, gaan uitsaai.

Weet iemand dalk ?
 
Hi Spicameno,

Gaan kyk na http://www.astv.za-host.co.za/Programme.aspx

Onthou dat Kyknet se programme nie sommer op ASTV uitgesaai sal word nie.
Wel nie die nuwe reekse. Boer soek 'n Vrou en Kwela is nie tans op ASTV nie en kan ook nie sien dan dit gou in die toekoms sal op wees nie.

Gaan kyk gerus na die link, daar is wel ander programme (kos maak, mooi maak, visvang ens.) maar dis nog nie in die klas van KykNet nie.
 
Ek kry nie op die oomblik 'n skedule van die programme wat aangebied gaan word op ASTV nie.

Ek wil weet of programme soos "Boer soek 'n vrou" op TOP TV gaan verskyn. Ons wil nie DSTV koop nie, omdat dit te duur is, dus oorweeg ons op die oomblik TOP TV, maar dit sal afhang of hulle baie wan die programme wat op KWELA aangebied word, gaan uitsaai.

Weet iemand dalk ?

jy gaan heel moontlik nie die programme kry wat op kyknet uitgesaai is kry nie want kyknet is mnet wat dstv is.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X