Hoërskool Parys in rasseoorlog

Schavuit

Well-Known Member
Joined
Mar 23, 2010
Messages
470
Reaction score
0
Die webblad van die Afrikanervolksparty berig dat die Hoërskool Parys in die Vrystaat in 'n "rasseoorlog" gewikkel is. Tydens die skoolpouse gisteroggend het 50 leerlinge handgemeen geraak in 'n rassevoorval. Hier volg die volledige berig:

Hoërskool Parys het gister en vandag net die puntjie van die ysberg gesien toe rassekonflik tussen leerlinge tot uitbarsting gekom het. 'n AVP-verteenwoordiger het vandag in 'n onderhoud met van die leerlinge en ouers van die skool bevestig dat hierdie skool 'n vulkaan is wat reeds so bietjie-vir-bietjie rooiwarm lawa bo uitspuug en dat dit net die begin is.

Nagenoeg 50 leerlinge van die skool het mekaar vanoggend tydens die skoolpouse bygedam nadat rassespanning vanaf gister hoogty vier op die skoolgronde. Hierdie uitbarsting het volgens een Blanke leerling met wie ons gesels het 'n baie lang aanloop en bevestig weer dat daar nie so iets soos vredevolle rasse-integrasie bestaan nie.

Angsbevange onderwysers en 'n paar leerlinge kon net hulpeloos toekyk toe die rassespanning tot uitbarsting kom en Swart en Blanke leerlinge mekaar vandag met mening gepak het. Van die Swartes het met skêrre op die terugvegtende Blankes toegesak. Sommige leerlinge het die voorval as 'n oorlog tussen Swart en Blank beskryf, wat dit inderdaad ook was en nie heeltemal ten einde sal kom na nuwe dreigemente vir more nie.

Een leerling het aan ons verteenwoordiger gesê dat die hitte van die stryd reeds gister begin het toe vyf Swart leerlinge een Wit seun op die skoolterrein bespring en probeer aanrand het.

Net daarna het 'n soortgelyke geval buite die terrein plaasgevind toe Swartes (nogal almal van die vroulike geslag) 'n dreigende kring rondom 'n ander Blanke gr 8 seun gevorm het, dít nadat hulle eers genoeg skêrre onder mekaar uitgeruil het.

Die arrogansie van die Swart leerlinge gaan glo alle verstand te bowe, dit het die onderwysers ook beleef. Een onderwyseres het dit gewaag om 'n Swart leerling wat in die klas aanmekaar met sy selfoon besig was, te gebied om dit aan haar te oorhandig waarop hy botweg geweier en selfs 'n dreigende houding ingeneem het. Sy moes maar die aftog blaas.

Vanoggend se oorlog tydens pouse het begin toe vyf Swartes 'n derde Blanke seun en weer onbetrokke by die vorige voorvalle, dreigend omkring het waarop sy maats hom te hulp gesnel het. Soos dit met die Swart nasie gaan was daar in 'n ommesientjie honderde Swartes rondom hierdie geveg wat lustig ingeklim het waarop die meerderheid Blanke seuns in die skool toe besluit het om ook te gaan help. Volgens een graad 10 leerling is daar ongeveer 500 leerlinge in die skool waarvan Swart 'n baie groot deel uitmaak, en het dit gelyk asof amper die hele skool in die geveg betrokke was.

Hoe die spul uitmekaargemaak is, is nie heeltemal duidelik nie maar die dreigemente van die Swartes dat hulle ná skool vir die Wit kinders buite die skoolterrein sou wag het gemaak dat onderwysers en ook die hoof self by die skooluitgang tydens huistoegaantyd waggestaan het om te probeer voorkom dat geweld nie weer uitbars nie.

'n Swart seun wat vroeër vandag ook van die Blanke meisies aangerand het sal glo more verhoor word. Volgens die meisies behoort hy onmiddellik geskors te word maar of geregtigheid sal seëvier is 'n ander saak.

Een van die meisies het aan die AVP-verteenwoordiger gesê dat hulle ernstig bekommerd is oor more en al die dae hierna omdat hierdie spanning oor 'n baie lang tyd opgebou het en nie sommer sal gaan lê nie.
http://praag.co.za/nuus-magazine-40...-400/8952-hoerskool-parys-in-rasseoorlog.html

Ek wonder hoe die Naspers hieroor gaan berig as dit waar is. Het iemand n bevestiging van dit? Dit klink baie erg, maar natuurlik is 'die AVP' nie een van die mees objektiewe bronne wat 'n mens kan kry nie.

Jammer, ek het die ' ' vergeet in die draadnaam.
 
2 opsies: a) skors al die leerlinge, b) lyfstraf vir al die leerlinge, ek verkies b... maar nou ja. Die artikel is verskriklik eensydig.
 
2 opsies: a) skors al die leerlinge, b) lyfstraf vir al die leerlinge, ek verkies b... maar nou ja. Die artikel is verskriklik eensydig.

Die regering sal opsie C) sluit die skool kies.
 
die artikel is n klomp rassistiese snert.
skoolkinders baklei maar... dis niks nuut nie, ek is ook seker dat enige rasse haat wat nou wel bestaan kom nie net van een kant nie.
 
lmao I would really believe such an article from an organisation called Afrikanersvolksparty [/sarcasm]
 
Mantis ,Spoke to someone who's daughter is attending Parys Hoerskool and it's been confirmed as true and accurate.
 
Ek kan dit nie in enige ander koerant kry nie, die artikel is blatante k@k.
 
Die AVP het die aritkel gerun, die hoofstroommedia is egter blykbaar nie bereid om dit te doen nie. Its been confirmed as true and accurate by someone who has a daughter in that particular school. Dit het begin deur 'n swart seun wat 'n wit meisie geklap het dat haar oor bloei( disgusting, black people take note: A man don't hit a women. In any culture that wil be a no go!!!!!!!!!!!!!). Die meerderheid wit seuns het toe betrokke geraak and about 50 kids were involved. The blacks started pulling out scissors (like Edward scissorhand) and luckily no one were stabbed.

Now my next observation is the following: If the new post '94 generation cannot live in harmony, how in the hell can South Africa succeed. The time has come for all different groups to aim for self determination,e.g through federal states(like the USA) or self rule each in their own homeland. Maybe not such a bad idea to consider dividing South Africa up into differant homelands.

Anybody willing to bet that South Africa in another 16yrs, are gonna be better off. Just think about it, if thinks went so bad so quickly in just 16yrs, how bad will it become in the next 16yrs. Something to thing about is'nt it?????
 
dan vat dit net twee maande voor julle klomp wit gemors weer swart mense daar in toelaat, wil jy eerlikwaar vir my vertel dat beeld of die PTA news nie die artikel sou gebruik nie? Die AVP is die grootste klomp rassistiese k@k in die land, ek sal eerder saam met die ANC staan is julle klomp idiote. I would love to have an Afrikaner fatherland or so, but to have it administrated with the likes of the AWB and the AVP - pateties. Julle doen niks beter as om ons regdenkende opgevoede en verseker meer intelligente Afrikaners 'n slegte naam te gee. Enige idiot kan sien dat hierdie artikel opgemaak is, indien nie dan wys my asseblief 'n koerant artikel wat die selfde storie dek, op die oomblik is daar nie een nie.
 
Last edited:

Stem saam, verregs maak die saak goedkoop, maar hulle is in 'n baie klein minderheid. Meeste van ons wil ons selfregeer maar sal nog steeds in vrede met ons bure leef. Hierdie ouens is ons grootste vyande want hulle wek baie spanning op.
 
With that many learners allegedly involved and sensationalism being what it is, it's strange that the story has not received national coverage.
 
With that many learners allegedly involved and sensationalism being what it is, it's strange that the story has not received national coverage.

Ja, is actually strange. That's why many people think it's stirring up sensation. But it was confirmed by somebody's sister who has a daughter in that specific school though. It was started by a black male student that slapped a white girl. If it was a white that started it, it would've been hell again.
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X