SA se stukkende paaie van die dood

kaspaas

Expert Member
Joined
Aug 6, 2003
Messages
3,732
Reaction score
6
Location
Home: Wapadrant Office: Lyttelton
SA se stukkende paaie van die dood
PEET VAN AARDT en JOHAN EYBERS



Johannesburg
Die toestand van die land se paaie het die afgelope aantal jare met sowat 40% verswak en miljarde rande is nodig om 'n grootskaalse padkrisis af te weer.

Sommige hoofpaaie en die meeste paaie op die platteland is sĂł swak dat 'n mens letterlik jou lewe waag om met 'n voertuig daarop te ry.

Die Automobiel Assosiasie (AA) raam dit sal tot R200 miljard kos om die land se paaie te herstel. Dít terwyl die regering verlede jaar volgens Statistiek Suid-Afrika net sowat R5,5 miljard (2,5% van dié bedrag) aan die padnetwerk bestee het.

Lees meer by http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_1924601,00.html
 
I got a better idea. Now anybody that used the road between Brits and Thabazimbi recently will know what i'm talking about. That road doesnt have any potholes at all, more like a bunch of valleys joined with strands of tar. I had a great idea concerning them. Just put a roof on them and you kill 2 birds with 1 stone. Roads are in a better condition and you do something about the houseing shortage in this country :D
 
kaspaas said:
Die toestand van die land se paaie het die afgelope aantal jare die afgelope aantal jare met sowat 40% verswak en miljarde rande is nodig om 'n grootskaalse padkrisis af te weer.
"die afgelope aantal jare" = past 10 years? Yep..
 
Ek het met 'n siviele ingenieur gepraat wat paaie bou.

Hy sĂŞ dat ons paaie ontwerp is sodat die skouer onkruid vry gehou moet word. Dit beteken elke jaar moet die padskouers geskraap word en met die toepaslike onkruiddoder behandel word.

Doen 'n mens dit nie, dan dring die grasse ens in die teerlaag in - soos ons reeds op baie plekke kan sien en dan verval die pad sigbaar.

Die onsigbare is dat die onkruidindringing op die padskouers veroorsaak dat die skouer sy waterdigtingseienskappe verloor en dan word die padfondasie onder die teeroppervlak ook nat - en sag.
 
Die mense in die platteland ry mos almal bakkies en 4x4's ... wat is hulle probleem dan ???.
 
tibby.dude said:
Die mense in die platteland ry mos almal bakkies en 4x4's ... wat is hulle probleem dan ???.
Typical ANC GVT member or supporters frame of mind! :D . Thats why everything, except the Mercedes ownership levels, are going in a downward spiral. ZAR will become like the rest of Africa; just another African country!
 
Try the road between Ottosdal & Lichtenburg, comparable to a road between Livingstone to Zimba in Zambia. A nightmare to travel at night.
 
Ja swaer die "onkruidindringing"is tot in die bliksemse parlimint(spelling)
 
Oeps!

So,gaan jy na n department hetsy binnelandse sake/buitelandse sake/locale owerheid ens,kry jy in baie gevalle slegter diens as wat die paaie jou gee.Daar kry jy,slag-gatte,vet-gatte,knop-gatte,dowwe-gatte o en gatkruip-gatte.....wat is die meerfout van slag-gat.?slag-gatte?Daar is ook n helse indringing van onkruid,in baie gevalle uitheems,indetifikasie is moeilik,want almal lyk dieselle.[myse spelling is lekker k@k]maar ek hoop julle get my drift:D :D
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X