fivelza
Expert Member
Die SAP en Metro Polisie het streng vertroulike inliging gekry dat daar beplan word om Saterdag alle karre op al die hoofweë in Gauteng met klippe te gooi en ook op hulle te skiet. Alle verskeersmanne en SAP lede is op standby. Hulle beveel aan om nie op enige hoofweg in Gauteng te ry nie. Dit hou verband met 1976 se gebeure toe swart jeugdiges omgekom het. Waarsku alle familie en vriende
Groete
JANNIE LEWIES PROKUREUR
Me GH Burger
[email protected]
014-7635687 (T)
086 5240 273 (F)
Anyone else received this email? Sounds crazy.