Ons het basies 2 konsepte:
1- Dish plus usb
2- Dish met die router
As jy gaan duur koop (bv by dions of icredible connections) kos ons voledige kitR1200 op die duurste..
2de, daar gaan net 3 connection points wees, omdat almal in hierdie area bly (relatief tot oos-moot h/s) een meer nie juis nodig is nie, so ek en my partner sponser al die benodigde hardeware.
3de, Die rede wat ons nie julle netwerk wil join nie is omdat ons vir h/s kinders wil die netwerk bied, en julle voorgestelde goed kos about 2000... en sos jy my gese het toe ek dit oorweeg het om julle te join, werk die nano stations ens nie voldoende nie, en as ek non-standaard hw koop gaan julle nie hulp bied nie..
Ek kanie met minagtigtende mense saam werk nie, julle mag dalk ouer wees maar ek kan julle baie leer van wireless comunications.... ek en n goeie vriend van my werk van pta af kaapstad toe, en ons troughput is 1.5Mb/s.. en dan hardloop dit nie eers deur standaard "off the shelve" hw nie..
Ek is bereid om ons netwerk aan julle s'n te koppel. Maar, dit gaan moet 2 apparte netwerke bly, ek in beheer van wie my goed join en wie nie.. en julle gaan julle eie goed op julle manier doen.. dit gaan suiwer net n bridgeing wees van so 2 punte af..
Ek was gladnie van plan om eers in hierdie rigting in te gaan nie, maar martin het nou kla die strir veroorsaak.. kan maar netsowel die moontlikheid ondersoek..
Ons het alreeds 47mense wat verseker die netwerk join.. En dit uit n enkel h/s..
Maar ek het ook my navorsing gedoen op die 5.8 spectrum en het ook die 7.2 oorweeg.. maar omdat ons gerig bly op kinders moet ons koste so laag as moontlik wees..
En speeches rondom lesensies en en en en.. spare my dit plz.. ek het 6 onderskeie lensies om dit te mag doen.. insluitend n komersieele lensie dat ek mag p/m charge en internet verskaf en al daai goed.. Maar op die stadium gaan niks van dai realiseer nie.. Eks n vriendelike ou, en ek hou my oe oop vir verbetering, julle het n helse gap gemis in die 2.4 range.. Chan 10-13 word gladie gebruik nie, want, niemand stel hulle wifi goed vir suid-afrika wat se freq planing dai 4 channels insluit nie.. die signal noise ratio op chan 12 (getoets met standard g wifi oor 500m in die stad) was 4/1.3 wat mur laag is.. en dit op n standaart setup sonder dishes.. net high gain antennas.. maar orait..
Ek gaan vandag so half 2 op julle irc wees, {zero.burn], so as jy kan, kan ons eerder daar chat.. ek is rerig oop vir voorstelle en om die netwerke te kombineer. Solank daar komunikasie bly en van julle admins (esp die mense wat neersien op tieners wat meer as hulle weet) hulle monde stil hou oor hoe ons ons goed doen.. as dit te moelik gaan wees gaan ons maar moet mekaar oppeneer en dit daar laat
Hoop alles is baie umh demokraties gestel..
ZB