Sentech/Nowire dead, now what?

Your pathetic attempt to explain the use of a colon to imply a convoluted example is laughable. Your english leaves a lot to be desired

So where is the web site offering Uncapped, rolling threshold IS SAT3 bandwidth for R899??

Wel, ek is afrikaans so ek sal nie met jou stry dat my engels nie goed is nie... sienende dat jy te lui is om self na Axxess se website toe te gaan...

http://www.axxess.co.za/uncapped.php

Ek moet myself korrigeer, die Uncapped Express+ is deur SAT3 en kos R999. Die sateliet Uncapped (wat ook Express genoem word) kos R899 en jy kry nie 'n vaste IP adres nie. Die een met die vaste IP adres kry ek nie maar dit is deel van MWEB Business se paket en sluit 'n Cisco router in. Alles gaan dan deur sateliet bandwydte.

nb, daar is geen spoedgrens onderdrukking na ure nie, so met 'n 384k pakkie kan jy 4mb afstroom kry en dus meer as 700 giga-grepe aflaai.

So vader alleen weet waar jy die prys van R1290 uit jou hol uit geruk het nie...

Hou op 'n domkop wees
 
I was using it as an example compared to wireless companies that do. In English (you know, the language we speak on this forum mostly) .

Ek moet myself korrigeer, die Uncapped Express+ is deur SAT3 en kos R999. Die sateliet Uncapped (wat ook Express genoem word) kos R899 en jy kry nie 'n vaste IP adres nie. Die een met die vaste IP adres kry ek nie maar dit is deel van MWEB Business se paket en sluit 'n Cisco router in. Alles gaan dan deur sateliet bandwydte.

nb, daar is geen spoedgrens onderdrukking na ure nie, so met 'n 384k pakkie kan jy 4mb afstroom kry en dus meer as 700 giga-grepe aflaai.

So vader alleen weet waar jy die prys van R1290 uit jou hol uit geruk het nie...

Hou op 'n domkop wees

You really are a confused little boy.

Uit hierdie hol klein mannetjie
http://www.is.co.za/nr/rdonlyres/b7...e3/0/accessbusinessadslexpressmatrixjan09.ppt
 
Top
Sign up to the MyBroadband newsletter
X